Jaarboeke

Diplomatieke praktyk 872


 
Modulekode DIP 872
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud Inleiding en gevorderde analise word gebied van globale diplomatieke praktyk, een van die belangrikste geïnstitusionaliseerde aktiwiteite binne die internasionale stelsel. Die fokus is oorwegend staatsentries, hoewel die toenemende invloed van nie-staatsentiteite op die vorm en inhoud van diplomasie geakkommodeer word. Aspekte soos die evolusie, modusse, style, regsraamwerk en instellings van diplomasie word ondersoek, sowel as die spesifieke rolle en funksies van diplomate en ontluikende terreine van diplomatieke spesialisering. Prioriteit word verleen aan 'n Afrika-perspektief van die voormelde en in hierdie verband word spesifieke klem gelê op bemiddeling - 'n diplomatieke modus en spesialisasie wat onontbeerlik is binne die konteks van diplomatiese praktyk in Afrika.
Modulekrediete 30.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 1 lesing per week
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Akademiese organisasie Politieke Wetenskappe
Aanbiedingstydperk Semester 1 of Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences